Bemarking: Die Beginners Gids Vir Klein Besighede Om Aanlyn Geld Te Maak Met Sosiale Media Alex Nkenchor Uwajeh Author

About our links
Some links on this site are affiliate links. If you buy something through them, we may earn a small commission from the shop, at no extra cost to you. Prices and stock come from the shops and can change.
Bemarking: Die Beginners Gids Vir Klein Besighede Om Aanlyn Geld Te Maak Met Sosiale Media Alex Nkenchor Uwajeh Author
Babelcube Inc.
$2.99 at Barnes & Noble
Go to Barnes & Noble

The price comes from the shop and can change. Check price, size and delivery on the shop's page before you order.

Sosiale media webwerwe bied ’n massiewe reeks voordele vir klein besighede. Nie net is dit ’n lae-koste manier om handelsmerk bewustheid vir jou besigheid en jou produkte te bou nie, maar dit is ook ’n uitstekende manier om nuwe kliënte te lok.Die sleutel tot sukses met sosiale media bemarking is om die regte maniere te kry om elke sosiale media platform tot jou voordeel te gebruik.Jy kan sosiale media dienste gebruik om jou sosiale bemarkingsveldtogte te verbeter en om maklik jou sigbaarheid oor ’n reeks van sosiale kanale, insluitende Faceboek, Twitter, LinkedIn, Google Plus, Instagram, SnapChat, YouTube, en baie ander te verhoog. As jy dit kan regkry, is die kanse goed dat jou besigheid die voordeel sal kry in die vorm van verhoogde verkope.

You might also look at